
1ste leerder R840 per maand vir 10 maande = R 8400 Vak Gr 10 Gr 11 Gr 12
2de leerder R750 per maand vir 10 maande = R 7500 RTT 550 550 550
+ verpligte aanvangsbedrag van R1200 Landbou 250 250 250
+ verpligte Akademie algemeen R300 Meganies 250 250 250
10% af op volle bedrag indien betaal voor/op 28 Febr 2016 Siviel 250 250 250
R600 per kwartaal (600 x 4 = R 2400)
Enkelkaartjie @ R15 per rit
Balfour, Grootvlei en Deneysville R650 per maand
NB!NB!NB! Geen beurs (spesiale, meriete of subsidie) sal verwerk word alvorens die aanvangsbedrag van R1200
en die Akademie algemeen van R 300 betaal is nie